South African Skeptics

kom ons moan oor die atheists.....

GCG · 80 · 29625

Offline GCG

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1829
    • Skeptical ability: +8/-4
  • skeptical mantis is skeptical
    • adelehorn photography
die dom etter, se hele site is oor vloek, suip, kla, kerm, en kak maak, maar dan het hy so waar as hel iets te se oor atheists!!!
http://www.snaaksgenoeg.co.za/ateiste-is-kopkouers-mag-ek-dit-se/comment-page-1/#comment-4752
I'm too old for imaginary friends


Offline Lilli

  • Sr. Member
  • ****
    • Posts: 435
    • Skeptical ability: +3/-0
Het my comment gelos, sal maar sien of ek die moderasie slaag. Punt is - hy reken ateiste praat twak as hulle voorhou dat daar, byvoorbeeld, korrelasie is tussen geloof en opvoeding. Ek verstaan hoekom daai knaap geaffronteerd voel - essentially noem ons hom 'dom' of 'uneducated' agv sy presumed geloof. Probleem is - hierdie tipe uitlatings wat gemaak word, kan wetenskaplik gestaaf word, sy geloof aan die ander kant, kan nie.


Offline cyghost

  • Skeptically yours
  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1426
    • Skeptical ability: +12/-1
  • Carpe diem
dames, worsknors het daardie klomp snert in 2008 geskryf. In al die tyd het hy nie sy opinie verander nie en is ek bly om te raporteer dat atties (kom daarvan my na kletskerk te stuur!) doen steeds voort soos hulle goed dink en nie soos 'n verkrampte pispot aan hulle wil voorskryf nie.

Ek stel voor hy is minder aandag werd as ons eie telic.
Ei incumbit probatio, qui dicit, non qui negat; cum per rerum naturam factum negantis probatio nulla sit


Offline GCG

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1829
    • Skeptical ability: +8/-4
  • skeptical mantis is skeptical
    • adelehorn photography
agreed.
maak my net moerig, dat elke tweede dude wil slim en hardcore wees, en is vinnig om moffies, letties, swartes, muslims, athiest, en fok weet wie anders, 'n opinie te wil he.  en baie creatief met hulle taal te wil wees.
hulle spyker elke chick wat min of meer gewillig is, rook soos skoorstene, suip soos visse, gebruik drugs (wat ek nou rerig nie 'n issue mee het nie).
maar die cherrie op die koek, is as hulle besluit dit pas hulle, dan is hulle skielik christen, en wil nou die kerk verdedig, en helse offended voel oor iemand WAAG hulle geloof aanvat.
terwyl ek wonder wanneer laas een van die dudes in 'n kerk was, en bybel gelees het.
ek weet dis als baie obvious, and im preaching to the choir.
maar my grootste, mees gatkrappende pet-hate, is 'n hypocryte.  die fok weet.
I'm too old for imaginary friends


Offline BoogieMonster

  • NP complete
  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 3286
    • Skeptical ability: +19/-1
"Hmm, ateiste moet tog net te soet wees en nie mense name noem nie, die klomp kopkouers. OOPS daar fok ek op, ek is 'n hypocrite."

So sad.

Quote
Hulle los natuurlik die Moslems uit want ons weet almal wat met die juffrou en die beertjie Mohammed gebeur het, of daai spotprent tekenaar met die bom-kop Mohammed.

FOK Mohammed.
"Monkey killing monkey killing monkey over pieces of the ground, Silly monkeys, give them thumbs, they make a club and beat their brother down. How they survive, so misguided, is a mystery. Repugnant is a creature who would squander the ability to lift an eye to heaven, conscious of his fleeting time here" - Tool


Offline GCG

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1829
    • Skeptical ability: +8/-4
  • skeptical mantis is skeptical
    • adelehorn photography
vat hom flaffie   >:D
I'm too old for imaginary friends


Offline cyghost

  • Skeptically yours
  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1426
    • Skeptical ability: +12/-1
  • Carpe diem
kopkouers
Dit is vir my 'n nuwe woord. Ek weet nie of dit is oorlat ek outerig is al dan nie. Maar ek moet byvoeg ek sien geen fout met kopkouery vir plesier nie. Waarvoor anders het God dan die kop gemaak???
Quote
FOK Mohammed.
Die teddie beer of die pedofiel?  >:D
Ei incumbit probatio, qui dicit, non qui negat; cum per rerum naturam factum negantis probatio nulla sit


Offline Lilli

  • Sr. Member
  • ****
    • Posts: 435
    • Skeptical ability: +3/-0
Worsbeursie (watse soort van naam is dit?!  (wtf!!)) se reply op my post:
Quote
Aaaah, dit is die ateïs wat ek verwag, jy is redelik, jou taalgebruik is goed en jy probeer met my redeneer. Dit is wat ek verwag het van meeste ateïste, maar so min gesien het in forums. Ek het baie meer “You are all fucking idiots, who believe in sick fantasies and kill babies in the name of your so-called fucked up god!” gekry. Gedrag wat ek gewoonlik net by skuim-om-die-mond gelowige tipes gekry het. Jy maak ongelukkig die fout om my onder een of ander kam te skeer saam met ‘n groep mense wie jy besluit het ek aan behoort. Hitler was ‘n vegetariër en het geskilder, so hy moet ‘n moerse goeie ou wees. Worsbeursie dink daar is ‘n klomp ateïste wat pielneuse is, so hy is ‘n wedergebore Christen en bybel-onder-die-arm poephol.
Jy moet asseblief die blog inskrywing meer sien as ‘n satiriese stukkie kommentaar as ‘n aanval op ateïste. Ek het in ‘n latere inskrywing genoem dat die enigste ding wat ek haat in hierdie lewe, ‘n fokken fundamentalis is. Toe ek hierdie selfde aanvallende en onverdraagsame houding onder ateïste sien, het dit my omgekrap.
PS: Ek wou ook by sê, ek dink self dit is onsensitief en baie arrogant om mense te probeer ‘convert’ deur enigiets behalwe ‘n goeie voorbeeld te wees. Ek het hande geklap toe ateïste in Londense busse begin adverteer het, en ge-boo toe die kerke die advertensies wou laat verwyder. So hulle mag sê “Turn or Burn!” maar jy mag nie sê “There is no god” nie? KAK man!
Ek kan nie besluit wat hierdie dude se oortuiging nou eintlik is nie? Ek reken hy kan ook nie.
En hoekom praat hy van homself in die derde persoon? Dis net indikatief van 'n vlak van intellek waarmee ek nie verder tyd wil mors nie.


Offline Brian

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1372
    • Skeptical ability: +8/-1
  • I think therefor I am, I think
"worsbeursie" klink vir my na 'n meisiekind of is ek bevok?
Never let the child in you die!


Offline cyghost

  • Skeptically yours
  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1426
    • Skeptical ability: +12/-1
  • Carpe diem
Ek neem aan hy is "agnosties", die tiepe ou wat op die draad sit en albei kante uitkak en dan goed voel omdat hy so fokin open minded is  ;)

Dan eïen hy vir hom die alleen reg om kommentaar te lewer terwyl hy kwansuis vryheid van spraak voorstaan. "satiriese komentaar" my gat.

Sy ondervinding op forums, onder andere MyBroadband, waar ek 'n lang termyn lid is, weerspieël glad nie my eie nie.

Teïste weet soms nie hulle is beledigend nie an wanneer atties beledigings terug gooi, is dit dan gewoonlik meer direk en ooglopend.


btw Worsie se derde persoon gebruik maak 'n punt wat ek persoonlik effektief vind  :)
Ei incumbit probatio, qui dicit, non qui negat; cum per rerum naturam factum negantis probatio nulla sit


Offline Faerie

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 2128
    • Skeptical ability: +10/-2
"worsbeursie" klink vir my na 'n meisiekind of is ek bevok?

hiehiehie! sies, eks nou dirty-minded!  ;D


Offline GCG

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1829
    • Skeptical ability: +8/-4
  • skeptical mantis is skeptical
    • adelehorn photography

Offline Brian

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1372
    • Skeptical ability: +8/-1
  • I think therefor I am, I think
Kopkou – Orale seks
wolbeursie – Vagina
http://www.watkykjy.co.za/zef-slang/
hence 'worsbeursie' vagina met worsie? Woepsie wapsie!
Never let the child in you die!


Offline GCG

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1829
    • Skeptical ability: +8/-4
  • skeptical mantis is skeptical
    • adelehorn photography
die dude dink obviously hy is die absolute shit, en so cool met sy jack parow slang, terwyl hy geen koekin clue het waarvan hy praat nie.
sy street cred is nou moer toe.
I'm too old for imaginary friends


Offline cyghost

  • Skeptically yours
  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1426
    • Skeptical ability: +12/-1
  • Carpe diem
wolbeursie is 'n vagina?  Nou het ek twee nuwe woorde geleer...  :-\
Ei incumbit probatio, qui dicit, non qui negat; cum per rerum naturam factum negantis probatio nulla sit