South African Skeptics

kom ons moan oor die atheists.....

GCG · 80 · 29613

Offline GCG

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1829
    • Skeptical ability: +8/-4
  • skeptical mantis is skeptical
    • adelehorn photography
Baard-Pie
Bosmossel
Broeksnoek
Gwarra/ gwharra
Kwaffel
Kwas
Kwet
Matras baber
Mikvy
Moeraspadda
Muis
Pienk pit
Platpeester
slymkonyn
slymsloot
Snor-tjop
Snormossel
snortoffie
Snorvis
Steakwatvirriepadkyk
V-bone steak
vleisgordyne
vleismango
Wolscooter
wolwiele

ag jirre tog, ek luv my taal
I'm too old for imaginary friends

Offline Brian

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1372
    • Skeptical ability: +8/-1
  • I think therefor I am, I think
BrUwahahah! party van daai name is te bliksems snaaks! Moeraspadda! hahahaha
Never let the child in you die!

Offline GCG

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1829
    • Skeptical ability: +8/-4
  • skeptical mantis is skeptical
    • adelehorn photography
my fav is matrasbaber.  baie beskrywend.
I'm too old for imaginary friends

Offline Kosie van Jozi

  • Newbie
  • *
    • Posts: 48
    • Skeptical ability: +0/-2
Ek is self al klomp jare op MyBB en as julle bietjie lees sien julle die punt.  Om enigiemand te oordeel op sy opinie is mos presies dit kak waarvan gepraat word.  Die feit dat die reaksie so hewig is oor 'n basiese punt wys net hoe erg glo atieste in hulle "geloof"  As jy jouself in die klas sit van 'n ateis, glo jy tog spesifiek iets (al is dit dat daar geen god bestaan nie)  Waar die meeste ouens wat ek mee te meng glo net nie of glo.  Hulle hoef hulleself nie te label as ateiste om deur die dag te kan kom nie.  Maar dit is juis die mense wat hulleself label wat so reageer.  Vir my is is my geloof (or lack thereof) my persoonlike saak en raak ek nie deur die kak as mense 'n opinie het oor dit of dat nie.  Maar moet tog asb.fkn.tog net nie jou geloof of die teenoorgestelde in my keel kom afdruk nie tensy jy gemoer wil word.

Offline cyghost

  • Skeptically yours
  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1426
    • Skeptical ability: +12/-1
  • Carpe diem
Halo PearlJam

ateïste lig hulle opinie. worksnors se opinie is dat hulle liewers moet stilbly want hy hou nie van die manier waarop hulle dit doen nie. my opinie van worsknors se opnie is dat dit deur die kak is. jou opinie op hierdie opinie is dat dit 'n "hewige reaksie" is. My opinie op jou opinie is dat jy die punt mis. en so voorts en so voorts.

'n moerse klomp opinies maar dit voel vir my dit is net jy (en wors) wat wil hê dat ateïste nie moet opinies hê nie.

Iemand wat nie in God glo nie, is 'n ateïs, of hy of haar hulleself so label of nie. En dit is nie noodwendig die geloof dat God nie bestaan nie maar doodeenvoudig die afwesigheid van 'n geloof dat God bestaan, 'n subtiele dog belangrike verskil.

As geloof (en godsdiens) werklik vir almal 'n "persoonlike saak" was, sou ek werklik geen saak met dit gehad het nie. Ek sou nie kon nie! Die feit is dat dit fokkin indringend is en orals in die samelewing ge-intigreer is. So, sonder om die teenoorgestelde in jou keel af te druk, dink ek jy praat loutere kak, jou opinie is fokkol werd nie en as enige iemand gemoer moet word, twyfel ek of ek gaan terugstaan en toe laat dat jy sommer net moer.
Ei incumbit probatio, qui dicit, non qui negat; cum per rerum naturam factum negantis probatio nulla sit

Offline GCG

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1829
    • Skeptical ability: +8/-4
  • skeptical mantis is skeptical
    • adelehorn photography
oh wow.  ek dink ek sopas myself biekie natgemaak.  nie van vrees nie, mind you, van myself fokken sif lag.
sien, pearljam, mense soos jy word 'n draadsitter genoem.  jy is 'n fokken spineless om op te staan vir waarin jy glo, so jy kruip agter jou ma se bloomers weg.
en jy is een van daai wat jou ogies toemaak by die krismis tafel, al dink jy dis 'n bol kak.
en as ek enigins gewonder het of jy die idee van atheism verstaan, het jy dit heeltemal opgevok met jou 'geloof' ding.
slaap jy met jou kop in koei kak?
atheist is nie 'n geloof nie jou mak hoender.
as atheist 'n geloof is, dan is nie stamps collect nie, 'n hobby.
pik by.
as jy nie wil saampraat hier nie, raak dan verlore.  jy is obviously 'n maaikie van worsknorsdasbeursie-wie-de-fok-ookal, en wil sy honour defend.  shame dude. weet hy jy like hom so?
as jy nie agtergekom het nie, die worsknors misbaksel, het by bek gerek, op die internet, waar elke poepol met 'n modem dit kan lees,  so as hy nie wil he mense met daaroor kommentaar lewer nie, dan moes hy dit in sy bar in pretoria wes gelos het.
geloof is nie persoonlik nie, en elke donner met 'n bybel (of quran) maak fokken seker dit word in almal se kele afgedruk.
as jy regtig jou vinger uit jou gat vir lankgenoeg trek, dan sal jy sien hoeveel evil religion in die wereld inbring.  en as jy enigsins van die oortuiging is dat daar geen god is nie, dan sal jy ook mak wetters soos worsdrol aanvat.
wat my laat dink, jy is een die ouens wat te kak lui is om kerk toe te gaan, en 'n behoorlike christen te wees, want jy naai en suip te lekker, so dit makliker om net te se jy's ongelowig.  
daar is militant atheism wat ek ook nou nie 'n moerse lief in gevind het nie, maar op hierdie forum, vat ons fokkers aan.  veral fokkers wat so hypocrytical is.  worspiel wil vloek, naai, suip, maar raak sensitive as mens sy geloofie aanvat.
assefokkenblief.
en my laaitie.  ek fokken double dare jou om my moer, want ek soek lankal 'n verskoning om 'n selfrighteous klein kak soos jou aan te vat.

ek het nou sommer vinnig agtergekom dat jy maar net die tipiese kaksoeker is.  Daai groot ou agter die pc.  Jy is die ou wat nie vriende het met wie jy gesels in lewende lywe nie.  Jy skuil agter jou skerm weg.  Jy is die tipe wat te veel geboelie was op skool en nou het jy 'n stem gekry...want niemand kan jou deur die skerm gryp nie.  Jy is die ou waarvoor alle girls gril. Jy is die tipe wat sit en draadtrek terwyl jy na fotos van nagapies kyk.

Watter geloof is wors?  Ek kan nie uitmaak uit die website nie.

...en ek sal jou enige dag ontmoet

Offline cyghost

  • Skeptically yours
  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1426
    • Skeptical ability: +12/-1
  • Carpe diem
ons eie Interweb sielkundige! Wat 'n ongelooflike ontleding en sommer so verniet!

en dan streetfighter na ure!

hoe klink vier uur op die rugby veld?  roflol
Ei incumbit probatio, qui dicit, non qui negat; cum per rerum naturam factum negantis probatio nulla sit

Offline Kosie van Jozi

  • Newbie
  • *
    • Posts: 48
    • Skeptical ability: +0/-2
ons eie Interweb sielkundige! Wat 'n ongelooflike ontleding en sommer so verniet!

en dan streetfighter na ure!

hoe klink vier uur op die rughby veld?  roflol

en wat het jy te se oor die kak wat die girl van praat?

Offline Kosie van Jozi

  • Newbie
  • *
    • Posts: 48
    • Skeptical ability: +0/-2
@ OP - Hoekom mag iemand nie 'n opinie oor iemand anders he as jy vloek nie?  Duidelik mag net mense wat nie vloek nie 'n opinie lewer.

Dit klink vir my moerse faktap

Offline cyghost

  • Skeptically yours
  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1426
    • Skeptical ability: +12/-1
  • Carpe diem
en wat het jy te se oor die kak wat die girl van praat?
Ek het begrip vir haar frustrasie.
Ei incumbit probatio, qui dicit, non qui negat; cum per rerum naturam factum negantis probatio nulla sit

Offline GCG

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1829
    • Skeptical ability: +8/-4
  • skeptical mantis is skeptical
    • adelehorn photography
eerstens, kontkoppie.  ek is 'n vrou, nie 'n girl nie. 'n girls is een van blonde nommertjies wat jou afsuig in die local pub se kakhuis.
en ek is kruip nie agter die skerms weg nie.   ek sal enige fokker soos jouself in persoon aanvat, want ek intelligensie, waar jy net 'n bierpens het.
en ek het al baie firls gehad, en 'n paar dudes ook.  
ek raak 'n kaksoeker as stupid fokkers soos jy hier kom en wil fokken slim wees.  terwyl jy eintlik fokkol van niks weet nie.
en regtig boet, as jy dink nag-apies is draadtrek material, ..... dan is jy op verkeerde forum.
en as jy wil iemand moer, is jy ook meer as welkom, ek sal like om jou gevreet te mace, en jou een solid stiletto in die eiers te gee.

al ooit gehoor van projection?

hier is my vision van hoe jy lyk:
groot ou agter die pc
die ou wat nie vriende het nie
Jy was te veel geboelie was op skool
Jy is die ou waarvoor alle girls gril
Jy is die tipe wat sit en draadtrek terwyl jy na fotos van nagapies kyk.

o, wag, dis ek, who the freck knew.

hahahahahaha

ek moet se julle girls is regtig 'n goeie afleiding van die werk net om weer die lagspiere aan die gang te kry.  geniet julle viermanskap.

net om terug te kom na die punt....lees die thread dan maak daai post eintlik moerse sin, maar jy sal dit nie verstaan nie.  En jy sal ook nie verstaan hoekom jy dit nie verstaan nie...dinge tick net nie lekker daar binne nie.

Offline GCG

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1829
    • Skeptical ability: +8/-4
  • skeptical mantis is skeptical
    • adelehorn photography
wow, soveel woorde, so min sense.... klink of tele 'n partner gekry het.
I'm too old for imaginary friends