nee wat, die lewe is te lekker. daar is heeltemal te veel dom fokkers soos jy om my mee te entertain.
ek moet se though, dis die eerste keer wat iemand vir my seun noem. that's new.
en supposedly is ek 'n girly dude/
shit faerie, nou wat moet ek nou van my sexual identity maak. ek gaan dalk sukkel met die draadtrek, maar dalk kan hy draad trek vir ons, ek reken hy is redelik ge-oefen met dit.