jammer ou monstertjie, jy maak net die punt sterker dat hier 'n ons en jy mentaliteit is.
Nie my konsep nie, dit was joune. Onthou jy iets van "Julle moet shutup, hierdie forum toemaak, en van die internet af verdwyn", jy't dit gese, nie ek nie. Maar ek sal erken, ek's nie groot op sensuur nie, jy kan se wat jy wil. MAAR moenie bitch dan enigiemand jou vorseer om hierna toe te kom en als te lees nie, en dan ONS wil sensuur nie.
Van die eerste post af het julle dit tentoongestel. Ek het probeer verstaan waaroor die misverstand gaan en dit like julle click mos nou nie. Wie dare om in te kom op ons partytjie en met ons te gesels
As jy van die eerste pos af willekeurig begin vloek op almal land en sand, ja, dis die soort reaksie wat jy gaan kry. Ek sal nooit myself verbeel dat ek by 'n party kan inloop en almal tune "FOK JULLE ALMAL IS POESE!", en dan verwag mense gaan my soos royalty behandel nie.
"Monkey killing monkey killing monkey over pieces of the ground, Silly monkeys, give them thumbs, they make a club and beat their brother down. How they survive, so misguided, is a mystery. Repugnant is a creature who would squander the ability to lift an eye to heaven, conscious of his fleeting time here" - Tool