Lees gerus George Claassen se resensie. Jy’s reg dat alarmklokkies moet lui. Joubert sien oorals sy god se hand waar wetenskaplikes onseker is of glad nie weet nie — klassieke “god of the gaps” goed. ’n Baie beter boek is die einste Claassen se Geloof, bygeloof en ander wensdenkery.'Luthon64