Ambrosini sê kanker stryd aan

Ambrosini sê kanker stryd aan

http://www.beeld.com/nuus/2013-05-23-ambrosini-s-kanker-stryd-aan

“Die mediese farmaseutiese establishment kan nie die oorsaak van die kanker vasstel of ’n doeltreffende geneesmiddel voorstel nie. Dit is vir my onaanvaarbaar,” lui sy verklaring.
Hy ontvang behandeling wat gegrond is op ’n “verskillende wetenskap”, nie op ’n alternatiewe een nie.
“Ek ontvang dié behandeling reeds ’n ruk lank. Ek sal dit nie in dié stadium goedpraat of kritiseer nie. My sterfte of oorlewing sal dit doen.”

Sug. Ek hoop van harte die alternatiewe behandeling werk - Ambrosini is een van die meer vermaaklike parlementslede.

En hier is die nuutste nuus. Hy leef nog en voel selfs beter, seg hy. Persoonlik het ek min hoop, maar nou ja, mens weet nooit. En ek hou van sy baie liberale siening oor dagga:

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Hy-moet-leef-vir-sy-seun-se-IVP-se-siek-Italianer-20131012