Sonbrille en die ouderdomsillusie.

Is dit my verbeelding, of laat 'n sonbril die draer heelwat jonger lyk as wat hy werklik is? Dit is nou in vergelyking met, byvoorbeeld, 'n kardoessak wat, indien dit oor die hele kop getrek word, klaarblyklik nie dieselfde verjongingseffek teweeg bring nie. Ek glo ook nie 'n bandanna wat die onderste helfte van die gesig bedek het dieselfde effek nie.

Indien die sonbril-ouderdom illusie in die algemeen ervaar word, kan die ouderdom van misdadigers wat sonbrille dra dalk maklik deur oggetuies onderskat word.

Rigil

Dit blyk dat dit wèl jou verbeelding mag wees.

http://us.123rf.com/400wm/400/400/ladyann/ladyann1105/ladyann110500001/9525294-vector-illustration-of-cool-glossy-single-emoticon.jpg

'Luthon64

This oke’s 23…