South African Skeptics

'Geneser' sê Joost vaar goed

Offline brianvds

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 2072
    • Skeptical ability: +15/-0
    • Brian van der Spuy

Offline Mefiante

  • Defollyant Iconoclast
  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 3796
    • Skeptical ability: +64/-9
  • In solidarity with rwenzori: Κοπρος φανεται
    • Me, according to johnno777
Neethling sê sy droom is om sy konsep­klinieke aan dokters en dominees te verkoop.  Dominees met klinieke!?  Ek wonder altyd hoekom sulke kwaksalwers só dikwels aan geloof gekoppel is.  Blyk my dìt wys op ’n dieper verbinding tussen die twee…

Hoe dit ookal mag sy, kommentaar van die jaar deur ene Jacob Maermerrie:  “ [As geloofsgenesing] werk het jy in die eerste plek niks makeer nie!”

'Luthon64
"Sensitive" people are now carefully examining the entire universe, trying to find something to be "offended" at. It won't stop until such time as the "offenders" learn to stop apologizing, and saying "freck off" instead. — brianvds, The ShoutBox Classics, 02/07/2018.