Hier gaat ons alweer:
http://www.litnet.co.za/Article/brief-breinwedloop-2014
Sedert die Afrikaners hul politieke mag verloor het, het daar skynbaar 'n liederlike epidemie van Creutzfeld-Jakob-siekte onder die hele lot van ons uitgebreek.
LOL, geen idee wat dit was nie, totdat ek na wiki geluister het:
Wikidpedia sê:CJD is at times called a human form of mad cow disease...]
... wat kan ek sê? Small things amuse small minds.. hoef glad nie verder te gelees het as dit nie ROTFL

Wat my betref is dit nou AL wat ek van CJD ooit hoef te weet.... LOL

Die kerk word ook skerp aangespreek. Waarom ontvang minder dan 5% mense waarvoor gebid word genesing? Want die kerk bid oor die liggaam terwyl die gees van die mens siek is. Gaan maak eers jou saak reg
Volgens my ervaring voel die kerk maar vlenters oor jou fisiese wese, hulle is net gepla oor jou spirituele wel behae, en hulle koffers natuurlik, die bietjie goeie dinge wat hulle wel bydra tot die samelewing soos hulle gunsteling voedsel programme, is maar net goeie PR, niks veel meer as dit nie, die feit dat hulle gewoonlik hierdie tipe goed gebruik om Jesus in mense se kele af te druk benadruk net hierdie persepsie van my. Ou moedertjie Teresa maak 'n goeie punt van wat ek bedoel.
Anyway dink ek het hierdie Trienie al op Litnet baie gesien en sy hel nogal baie eenkant oor. Die feit dat sy die engelse terme gebruik soos die "mind-body-konneksie" is, vir my ten minste, 'n aanwysing dat hierdie idees regtig nie hare is nie, maar dat sy eerder maar net oorvertel wat in hierdie "new-age" snert rondgaan, laat my dink aan goed soos "The Secret" en Oprah Winfrey

Deepak Chopra enige iemand?
« Last Edit: January 25, 2014, 09:06:38 am by The Vulcan »
"Live Long And Prosper" - Old Vulcan Greeting