En hoe weet ons dit? Mediese navorsing het ons gehelp om te besef dat elke aand 2 skaaptjops eet dalk nie die beste idee is nie. Wat jy jou baba moet voer, dat jy gereëld tande moet borsel, kook water om dit veiliger te maak, pasteuriseer melk, inentings, was jou hande, moenie speelgoed van lood maak nie (China sukkel nog so bietjie, bygesê), moenie waterpype van lood maak nie, oefen gereëld, die lys gaan aan en aan.
EDIT: Ek dink die mediese wetenskap het ons lewens handomkeer verander, omtrent elke aspek van ons lewens is nou anders. Of dit nou aktief (gedrags verandering) of passief (veiliger voedsel en ander produkte) is.
"Monkey killing monkey killing monkey over pieces of the ground, Silly monkeys, give them thumbs, they make a club and beat their brother down. How they survive, so misguided, is a mystery. Repugnant is a creature who would squander the ability to lift an eye to heaven, conscious of his fleeting time here" - Tool