South African Skeptics

Relatiwiteit soos op Facebook

Tweefo · 16 · 5356

Offline brianvds

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 2072
    • Skeptical ability: +15/-0
    • Brian van der Spuy

Maar nou kan die vraag gevra word of dit toeval was of nie. Volgens Mr. Venter is die hele heelal geprogrameer en die wyn sou die glas mis, jy het verloor voor jy begin het. Lyk nie of hy gaan opdaag nie, dit kon interessant gewees het.

Ek weet nie hoekom julle bodder nie. Na my lang korrespondensie met die Jupiter-se-mane-ontkenner het ek nie meer stamina vir diƩ tipe van ding nie. :-)