South African Skeptics

Suurstof terapie

Tweefo · 3 · 3571

Offline Tweefo

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1581
    • Skeptical ability: +10/-0
    • African Sky Planetaruim
Het hierdie in ons koerant hier op Middelburg raak geloop. Suurstof terapie? Klink soos maar net nog 'n manier om geld van eienaar te laat verander. Ek hou van die "200 jaar gelede het die aarde se atmosfeer uit 40% suurstof bestaan"! As jy dit kan glo sal jy seker in hierdie terapie ook glo.
If you don't agree with me you are obviously not from this planet.


Offline johanvz

  • Newbie
  • *
    • Posts: 24
    • Skeptical ability: +2/-0
Middelburg Kaap of Mpumalanga?

Ek sien Mev Pretorius se behandeling help met die genesing van onder andere Veelvuldige Sklerose, Vigs, Hepatitis en Gangreen.

Merkwaardig.


Offline Tweefo

  • Hero Member
  • *****
    • Posts: 1581
    • Skeptical ability: +10/-0
    • African Sky Planetaruim
Mpumalanga. Die slang olie is maar hier by ons ook.
If you don't agree with me you are obviously not from this planet.