Nee vir moffies [split]

Jy moet bietjie 'n draai maak dan kan jy al jou fantasiee uitleef.

Dankie vir die aanbod maar ek doen in elk geval.

Haai fooitog die arme goeters, het nie deur evolusie ontstaan nie so die Engineering design is heel verkeerd. Die Lewe is gemaak rondom Gee en Neem. Nou hoe kan twee gewers aan mekaar gee as die enigste maniere van neem wat beskikbaar is om of
Die “Fundamental Orifice”, Gat in plein Afrikaans wat omring is met 'n massale ringspier om die kak binne te hou sodat dit nie op 'n mens se hakke val as jy loop nie, en dus net die mees gespierde gewer sal toelaat, en dit bestaan nie natuurlik nie so gebeende voorvinger moet bykom, te gebruik. Of
die mond wat wel allerhande trieks akn uithaal soos praat, suig ens MAAAR dis omring met tande, Skerp Tande, Jammer dis te kosbaar om so waaghasig daarmee om te gaan netnou byt die bliksem af?

Dan die Ontvangers Jy weet mos daardie mense goeters met die naeltjie halfpad tussen die “milkbar” en die “drive in” en met die speelgrond reg langs die uitvalwerke. Die dat so baie kinders met kak in die kop grootword! Nou beduie vir my wat nou al oud is hoe de hel gee tween ontvangers vir mekaar? Dis die dat hulle so gefrustreer is, mens gooi nie wter in die petroltenk en verwag die motor moet loop nie.

(wtf!!) Wie is jy om ander mense se lewensyl af te kraak? Kom terug aarde toe, daar is anders denkende mense ook en hulle skryf dalk beter boeke as jy.

That would not be hard to to.

OK ek is geklap, As ek iemand te na gekom het Jammer, maar the engineering werk nognie.
Na aanleiding van my boek wat Tweefo en rwenzori so negatief oor is, ek sien uit na jul deurdagte kommentaar. Sodat ek kan leer uit die opmerkings en verbeter.
Groete

Ja, anale seks is dalk nie natuurlik nie, wat natuurlik ook al beteken, maar orale seks is ook nie, en 99% van mense sal nie kla daar oor nie. En die hele rede hoekom humaniteit in die posisie op die aarde is waar hulle nou is, is omdat ons lank al nie meer binne die perke van natuurlik dink nie. Wat is natuurlik oor hierdie rekenaar waarop ek tik? Of hamburgers? Hel, 'n stuk vleis gesny met 'n mes uit 'n koei, gebraai oor kole is alles behalwe natuurlik. Maar dis vokken lekker.

Mandarb se vraag oor natuurlik is interessant. Ek’t 'n klein toy worshond reun wat gereeld ons GROOT boerbulxgreat dane reun takel en orale seks praktiseer. Dis fokken snaaks want die groot hond le plat en the kleintjie staan teen sy bek en gaan mal! Nou hulle weet niks van sonde of morals nie en doen wat normaal is vir hulle; nou wonder ek waar en wanneer het die definisie/raamwerk vir ‘natuurlik’ onstaan? Gelese seks eksperts se dat ‘normaal’ is enigiets wat twee (of meer) volwassenes in the privaatheid van hulle binnekamers wil doen met wedersydse goedkeuring.

Jou arme vrou… dis nou te se as jy een het… in enige verhouding, seksueel of andersins, of dit nou tussen man en vrou is ofte dieselfde geslag, is 'n kombinasie van gee EN ontvang, maar wat jy hier kwytraak is so effe SKEEF. En dis nou nogal ironies dat jy sou verwys na baie kinders met kak in die kop - al daaraan gedink dat jy moontlik een van daardie kinders is?

kyk, ek wil nie nog 'n thread in die flame wars laat opeindig nie.
maar laat ek nou my twee sente gee.
xavier. jy is 'n poephol. jou homofobie en deur die kak view van die wereld behoort in Oranie. rerig.
jy is seker een van daai, wat jou kind tot selfmoord sal dryf as die arme ding waag gay wees. jy is 'n forum soos die, en jy sit nog dik met jou kop in die NG kerk manier van dinge doen.
ek is soo gobsmacked dat jy met hierdie tipe comment vorendag gekom het. as jy wil moffies afrip tussen jou bar-maaikies, is dit jou saak. hierso sal nie 'n hel toelaat dat sulke homofobiese shit sonder 'n uitkak voortgaan nie.
jy is obviously ook nie baie wakker nie, want as jy enigsins die general trend van hierdie forum volg, sal jy sien niemand hier het tyd vir homofobic statements nie. en net onlangs, soos in vrydag, het ek 'n thread begin oor homophobic mails, en tipies het jy dit nie raakgesien nie, om net te domonnosel om by te pik.
ek het geen begeerte om met iemand soos jy te interact nie. en ek dink jy het jou naam nou met 'n plank geslaan.
laat ek nou liewer niks mee se nie, want bluegray raak seker ook nou al gatvol om my uitkak sessions te hoef rond skuif.

@GCG Sou anyway xavier se post geskuif het - sulke crap uitlatings verdien die soort replies wat net in die flame section gemaklik sal wees :wink:

thanx. goed om te weet dat rationality gewen het.
ek kan sien dat ek weer myse moer erg en aanhoudend vir die ass gaan strip.

hey xavier, dis net vir jou swarrie!!!

http://i.ytimg.com/vi/fcXLpjLATto/0.jpg

http://www.ohlalaparis.com/photos/uncategorized/eatingout_interview.jpg

http://img.golivewire.com/ib/112367_f.jpg

game. set. and match.
thank you.

Jirre! Ma julle outjies issie lekker innie koppie!
Ek dink ek gaan goed inpas hier.

Maar om min of meer terug te kom by Kosie se vraag (of stelling of wat de hel dit was)
Wat vir my baie moeilik is om te glo is hoe iemand wat gay is nog 'n Christen kan wees.
Die bybel is so duidelik homophobic dat dit sekerlik alles by die deur moet uitgooi.

Of is ek verkeerd?

Jy sal die pedopope moet vra! ???

wel, tegnies gesproke, volg (of is supposed om te volg) die xtians die nuwe testament, want jc het gekom en al die old skool stuff by die temple deur uitgemoer. so niks meer van circumcise nie, niks meer van brandoffers nie, en veronderstel om te wees, niks meer tiendes nie.
EN, al die goeters wat voorheen jou einde sou beteken het, het jc nou aan die kruis voor gesterwe, en sy nuwe rule is, love thy neighbour…
so technically, is almal supposed om welkom te wees, maar tipies, besluit die kerk soos hulle pas.
die gay community is ook mense jy weet, net soos jy en ek. en daar is nie skielik 'n moerse life-altering gebeurtenis nie. jy verander nie skielik in iemand anders nie. as jy xtian is voor jy uit die closet kom, gaan die feit dat jy besluit het om uit te kom, nie 'n verskil daaraan maak nie.
baie gay mense sukkel so met die hele bybel/homosexuality ding, dat hulle probeer die straight lewe ly. trou, kry kiddies, maar eventually is die feelings te sterk, dan kan hulle nie meer teen hulle true identity baklei nie.
so as jy dink dat homosexuality 'n keuse is, dink weer. dis nie 'n fashionable ding nie, dis nie 'n leefstyl nie. dis 'n identity.

En dis 'n moeilike pad om te loop, soms uiters eensaam vanwee familie en vriende wat hulle sommer voor die hand uit verwerp. Ek het respek vir enigiemand wat hulself kan uitleef vir wie en wat hulle is en nie buig voor society se verwagtinge nie.

game set and match indeed, GCG :smiley:

Net een ding, ek glo mense kan doen presies wat wil hulle solank hulle nie teen ander se wil gaan nie en het geen weerwil teen homoeseksuele persone nie, en ek glo homoseksualiteit is natuurlik al dan nie *normaal nie, maar daai prentjies laat my gril :smiley: Moet die Afrikaans in my wees!

*moenie my nie verkeer verstaan nie - al wat ek bedoel is dit is nie die norm nie, negatiewe konnotasie is die leser se eie.

Ok. Goeie punt. Kan verstaan dat hulle verby die kerk se warped ideas kyk en vir hul self besluit wat hulle dink 'n god moet wees.

Maar is geloof nie 'n all or nothing ding nie? Of jy glo wat die ‘woord van god’ sê of jy doen nie. Die bybel (ou en nuwe testament) is tog die maatstaf waarvolgens xtians moet leef. Hoe kan jy besluit dat jy herdie gedeelte volg en nie daai gedeelte nie. xtians glo tog vas dat god self die bybel geskryf het en nie mense nie, so is dit tog nie uit die staanspoor uit verkeerd om te sê dat net die nuwe testament reg is en die ou testament verkeerd nie. Ek weet geloof moet aanpas (of evolve as jy wil) om mededingend te bly, maar ek verstaan nie dat mense nog steeds sê dat morele waardes van god af kom nie.

Ja en Nee. Geloof is 'n all or nothing ding maar in my ervaring lees xtians nie hulle bybels nie en as hulle doen lees hulle dit asof dit die enigste heilige waarheid is…m.a.w. sonder bevraagtekening. Baie min van hulle weet/of glo dat mense die bybel geskryf het, nie god nie (ons glo daar is nie 'n god nie). Byv Deuternomium se skryfstyl is geheel en al anders as se maar Genesis of Exodus; daar is vele foute en verkeerde stellings (weet god dan nie?) byv die aarde is plat! ??? Die gospels verskil hemelsbreed van mekaar oor feitelike issues…watter een is dan kwansuis korrek? Geloof moet aanpas?! Nee se xtians…dis die mens wat moet aanpas so homofobie word letterlik interpreteer asook aborsie ens. Ons weet dat die bybel oop is vir interpretasie…dus duisende gelowe almal christen!! Wat de fok! xtians skuil agter die verskoning van figuurspraak en alegorie maar dis bullshit want soos jy se wanneer interpreteer jy dit letterlik en wanneer nie?
Morele waardes?? dis 'n joke! incest, kindermoord; volksmoord; verkragting in die naam van god? Jisses. Die rede hoekom gelowiges vasklou aan die gelofies is dat dit al is wat hulle verstaan…glo en jy’s gered; vra en vir jou sal gegee word; roep en ek sal jou antwoord!! Om te twyfel is van die duiwel. >:D